“My journey with Emile has been phenomenal.  With his assistance I realised that you cannot be a successful businessperson if your foundations are not solid.  The benefit of realising this is that my family structure is solid and as a result, my business is thriving.  Every person must realise that you don’t have to be in a bad space to need a life coach; even the All Blacks require a coach to ensure that they remain at the top of their game!”

Jaco Odendaal - Director

Exceed Tax and Advisory Services

Testimonials

What people are saying about the Karmic Group

Emile het my geleer dat al die antwoorde van my uitdagings binne myself lê. Hy het my gehelp soos 'n medegelowige sy broer help - dat ek moet bly vertrou op die Here as my situasies moeiliker raak. Ek hoef nie myself te verander nie, en in myself bly glo dat die manier hoe ek geskape is werk. Toe ek begin glo ek is perfek vir die werk nes ek is het alles net nog beter en beter begin raak! My verkope het baie opgetel te danke aan Emile. My persoonlik lewe is soveel beter, want ek het meer ontwikkel as 'n mens en is nie meer bang vir die moeilike uitdagings nie.
 

Stefan Groenewald - Verkoopsman

Conradie Landboudienste

 

My coaching journey with Emile has been truly rewarding. His natural ability to connect with people enables a comfortable and safe environment for personal and professional growth. As a senior leader the value of coaching has most definitely played out both at the office but also in my personal life. Through incisive questions, Emile has helped me identify personal blind spots and also set clear future goals. I am looking forward to continued growth and development through my coaching journey with him.

Jacques Kotzé
Merchandise Planning Manager

Ackermans

 

Martin Olsen

Elektroniese Ontwerper

Industrial Motor Control

Toe ek vir my eerste sessie met Emile by sy huis instap, was ek sekerlik op my laagste en donkerste plek in my persoonlike lewe. My pa is onlangs oorlede. My huwelik het deur ‘n moeilike tyd gegaan en ek het gevoel ek stagneer by die werk. Met al die stres het ek nie die regte aandag aan my jong kinders gegee nie.

Ek glo God het my daardie dag tot by Emile se deur gelei. Emile het die regte (en moeilike) vra gevra, en ‘n manier gehad om die moeilike antwoorde uit my uit te trek sonder dat ek ongemaklik in sy teenwoordigheid gevoel het. Ek so nooit kon dink dat in die laaste 6 maande - die tyd wat ek al saam met hom loop (…of eerder wat hy saam met my loop) - my lewe so drasties kon verander nie.

Ek sien uit na elke sessie saam met Emile. Met sy hulp het ek my energie en tyd op die regte dinge in my lewe gefokus. Ek het emosioneel en geestelik meer gegroei in die laaste 6 maande as die 39 jaar wat voor dit. Ek het die potensiaal ontdek in myself wat ek nie geweet het ek in my het nie.

Ek is nou ‘n beter man vir my wonderlike vrou, ‘n beter pa vir my fantasiese kinders, meer gefokus by die werk (my werkgewer het my ‘n vernoot gemaak).

Ek is ‘n meer positiewe, gesonder weergawe van myself.
 

 

Die sessies is altyd sinvol, leersaam en dit daag ons uit om beter en gemotiveerd te wees met een visie voor oë. Die sessies saam met Emile het ons nader en nouer aan mekaar gebring. Dit is vir ons lekker om deur die maand te reflekteer wat ons uit die sessies geneem het. Ek hoor gereeld hoe die span dit met mekaar deel en dit maak my bly. Nie net word die personeel verryk met nuwe kennis en insig nie, maar dit word oorgedra na ons kinders toe ook. As 'n leier het ek een doel voor oë, en dit is om te groei as organisasie - om Jeuguitreik na hoër hoogtes te stuur! Ek glo in die potensiaal van my werkers en daarom weet ek waartoe hulle in staat is. Ons kom 'n lang pad saam en dit was nie altyd maklik nie, maar ek het nooit moed verloor nie. Met elke sessie was 'n saadjie geplant en vandag kan ek terugkyk en sê die saadjie het bloeisels gekry en dit is in die proses om vrugte te dra. Ek sien uit na die pluk van elke vrug :) Weereen dankie vir die hulp. Soos die gesegte gaan: BLOM WAAR JY GEPLANT IS en dit is presies wat ons nou kan doen!!!!!

Charleen Pietersen - Bestuurder 

Jeuguitreik Stellenbosch

 

Trichardt Meij

We all want to become a better version of ourselves and sometimes it is necessary for you to get some help. 

Instead of taking the easy route and giving you all the answers you need, Emile allows you to answer your own questions and in such a manner develop a more intimate understanding of how your own mind operates. In a sense Emile provides you with all the puzzle pieces that you may require, but still leaves it up to you to put them together. 

 

His sessions have an informal, relaxed atmosphere and it is like having a conversation with your best mate. Sometimes he pushes you to go deeper and think harder, other times he can just have a more easy but still enlightening session. He is extremely good at determining whether to keep pushing you or letting you go. I sometimes have radical, life changing and challenging conversations with him and other times I can just let all of my emotions go. Emile is very professional, but he still allows for a personal bond to form between him and his clients. 

 

I would definitely suggest that anyone that is interested should have a conversation with him, even if you aren’t going through tough times or whatever, because every time I leave his house I feel motivated, inspired and refilled with energy. I wish he could bless the whole world with his amazing talent. He is very passionate and he is a big inspiration to me.

 

Môreson Grondverskuiwers het oor die afgelope paar jaar gesonde groei beleef en as sulks moes ons ook ons personeel en veral ons bestuurders toerus om in pas te bly met die uitdagings van ‘n veranderende omgewing.

 

Ons het die Karmic Group genader vir hulp. Emile Neethling het vir ons ‘n program ontwikkel wat pas by ons unieke omstandighede en behoeftes. Die program fokus nie net op die ontwikkeling van tegniese bestuurs vaardighede nie, maar skenk ook aandag aan die persoonlike ontwikkeling van ons bestuurders.

 

Emile het die vermoë om die vertroue van mense te wen en ‘n beduidende positiewe verskil te maak in die manier hoe hulle hulself beskou. Sy persoonlike interaksie met individue spreek van integriteit en omgee; as sulks is hierdie eienskappe ook sterk verteenwoordig in die Karmic Group se benadering tot die ontwikkeling van mense.

Hennie Jordaan

Menslike Hulpbron Bestuurder

Môreson Grondverskuiwers

 

PHONE

+27 72 514 5986

ADDRESS

Somerset Lakes, Somerset West, 7130

EMAIL

info@karmic.co.za

  • Facebook